Marius De Nysschen

Kinematograaf

Marius De Nysschen Kinematograaf

Marius de Nysschen is ’n kinematograaf wat in Pretoria gebaseer is en wat oorspronklik van die klein dorpie, Makwassie, kom.

Hy doen meestal langformaat narratiewe werk.

“Vergeet My Nie” is sy negende langformaat-projek en die agste keer wat hy saam met die regisseur André Velts werk.